Showing posts with label 2010. Show all posts
Showing posts with label 2010. Show all posts

Monday, February 2, 2009

DA Speeches in Council 29 January 2009: FIFA 2010 Soccer World Cup


SPEECH BY CLLR JOHAN WELMANS


FIFA 2010 Soccer World Cup


Meneer die Speaker, die DA is baie bekommerd oor hierdie verslag want hierdie verslag en vorige verklarings van die Burgermeester oor die vordering met die 2010 FIFA Wereldbeker oefen stadions soos die HM Pitje Stadion in Mamelodi, stem nie ooreen met wat ons portfeulje komitee onlangs toe ons die Stadion besoek het nie daar aanskou het nie.

Die verslag noem wel dat die stadion nou eers 25% voltooi is, en as in ag geneem word dat daar reeds November 2007 daarmee begin was en einde Februarie 2009 voltooi moes wees, sal daar nou dag en nag daaraan gewerk moet word as ons dit vir die FIFA Wereld Beker oor 496 dae as oefen stadion wil gebruik.
Met ons Portfeulje komitee besoek aan die stadion in November 2008 het ons gevind dat daar ga-os heers op die terrein en dat kontrakteurs geskitter het in hul afwesigheid as gevolg van berugte van wanbetaling of geen betaling deur die Gauteng Provinsie wat verantwoordelik is vir betaling van die stadion.

Meneer die Speaker, dit help nie ons beskuldig die Gauteng Provinsie wat daarvoor verantwoordelik is nie , dit is die Tshwane Raad en die Bugermeester wat met rooi gesigte gaan sit, en nie die Provinsie nie. Die DA stel nou voor dat die HM Pitje Stadion se vordering nou geevalueer moet word deur ‘n groep onafhanklike boubestuur deskundiges en as dit enigsins blyk dat die stadion nie betyds voltooi sal wees nie, die Raad dit sal onttrek as oefen stadion vir die FIFA Wereld Beker.

Daar sal ook gekyk moet word na die ander betrokke stadions veral met die oog op die Konfederasie Beker wat eersdaags so gou as in Junie 2009 plaasvind.

Die DA vind dit onaanvaarbaar dat daar nog nie ‘n verslag in hierdie Raad oor die program en betrokkenheid van Tshwane by die Konfederasie Beker verskyn het nie. Ons wil weet waar die drie toegekende wedstryde gaan plaasvind, en is daar finansieele komplikasies vir die Raad en gaan daar van die oefen stadions ook gebruik gemaak word.

Ons eis dat daar so ‘n verslag spoedig na die Raad toe moet kom en dat die Burgermeester en haar komitee nou moet wakker skrik.


Die ANC se uurglas is besig om uit te loop en dit is net die DA wat hierdie mooi stad van ons met verantwoordelikheid sal kan bestuur.

Raadslid Johan Welmans
DA Sportwoordvoerder.
(072 617 9197)

Monday, September 1, 2008

Speech: Council 28 aug 08 - Bus Rapid Transport


Annexure A.1 : Items 9 and 10 – Bus Rapid Transit Operation Plan and Atterbury Road Bridge

Mr Speaker

As Council knows, the proposed BRT system holds a number of advantages over traditional bus networks and the project has received consistent support from this side of the Chamber. Nevertheless, as the report says, it is a “very complex, time-consuming and expensive project”.

So much so, mr Speaker, that we once more have to urge speed on the municipal departments responsible ; there is general skepticism about even Line 1 being operational in 22 months’ time, when the SWC begins. These doubts have been reinforced by statements from the taxi operators here and elsewhere in the country, that they have not reached agreement with BRT operators on routes and other issues. The same caution applies to the Gautrain feeder systems, where the operators cannot as yet tell us what the arrangements are.

The other element of concern in the report is the reference to “integration of the Tshwane Bus Services“ with the BRT network. Sir, I am not certain what is being referred to here, as the inner-city bus service known to me is the Pretoria City Transport, which is in such disarray that a motion has been submitted to this meeting for later discussion. It does not help much to postulate a role for a transport operator which, at best, will have to be radically overhauled.

The widening of the Atterbury Road bridge to accommodate the BTR lane is a welcome piece of far-sighted planning ; the only question is – when will it actually be used?

Councillor Justus de Goede
Democratic Alliance
Tshwane Metro Municipal Council
Cell : 083 733 2557

Thursday, June 26, 2008

Tshwane not ready for 2010


Press release: Councillor Johan Welmans, DA Spokesperson for Sport, Tshwane. 24 June 2008

The Democratic Alliance warned the ANC lead Council on numerous occasions that Tshwane is not on track with it’s preparations to host the 2010 World Cup Soccer tournament .

“ I can only reiterate my comments made in this regard before: If the city does not get it’s act together we can forget about hosting the 2010 soccer tournament in South Africa’s capital city.” said Clr Johan Welmans, the DA Tshwane Metro caucus’ spokesperson for sport, reacting to statements in the media confirming the DA’s reservations about the City’s readiness for 2010.

Clr Welmans also pointed out that the DA asked for a report regarding the Confederation cup to be presented a year prior to 2010. “We are still waiting for that report. If we cannot even present the Confederation cup, then really, how can we expect to be ready for 2010?” Welmans asked.

Welmans confirmed that work at the Loftus Versveld stadium and the Giant stadium in Soshanguve is far from complete.

“We are running out of time and still the council is dragging it’s feet. Had Council only taken the DA serious when we warned them about the situation, we would not have been where we are now.” Welmans said.

This is clearly the result of a poorly administrated city council caught up in petty politics that continues to ignore the constructive contribution the DA as official opposition makes.

‘One can only hope that now that the mayor of the city has been warned by her own party, on the highest level that is, will they come to terms with the reality of the looming 2010 crisis.” Welmans added.

Clr Welmans submitted a letter to the MMC for Sport asking to convene a Portfolio meeting as soon as possible to discuss the issue as a matter of great urgency.

The 2010 soccer world cup is a prestigious event that offers South Africa the opportunity to showcase its best. The Tshwane City Council must get it’s house in order to prevent a major embarrassment.

Councillor Johan Welmans – 072 617 919 7



Media verklaring :Raadslid Johan Welmans, DA Woordvoerder vir Sport, Tswane. 24 Junie 2008

Tshwane nie gereed vir 2010

Die Demokratiese Alliansie het die ANC geleide raad op verskeie geleenthede gewaarsku dat Tshwane nie op koers is met sy voorbereidings om die 2010 Wêreldbekersokkertoernooi aan te bied nie.

“ Ek kan net my kommentaar in hierdie verband herhaal: As die stad nie sy sake in orde kry nie kan ons daarvan vergeet om die 2010 Wêreldbekersokker toernooi in Suid-Afrika se hoofstad aan te bied.” het raadslid Johan Welmans, die DA Tshwane metro koukus se woordvoerder vir sport, gesê in reaksie op media berigte wat die DA se bekommernis oor die stad se gereedheid vir 2010 bevestig.

Raadslid Welmans het ook daarop gewys dat die DA gevra het vir ‘n verslag betreffende die Konfederasie beker wat ‘n jaar voor 2010 aangebied moet word. “ Ons wag steeds vir die verslag. As ons nie die Konfederasie beker kan aanbied nie, hoe kan ons verwag om gereed te wees vir 2010?” het Welmans gevra.

Welmans het bevestig dat die werk by die Loftus Versveld stadion asook die Giant stadion in Soshanguve ver van klaar af is.

“ Die tyd is besig om uit te hardloop en die raad sleep steeds voete. As die raad maar net die DA ernstig geneem het toe ons hulle oor die situasie gewaarsku het, sou ons nie nou hier gewees het nie.” het Welmans gesê.

Dit is die gevolg van ‘n swak bestuurde raad, vasgevang in klein politiek, wat aanhou om die goed bedoelde en konstruktiewe bydrae van die amptelike opposisie te ignoreer.

“ ‘n Mens kan net hoop dat nou dat die burgemeester deur haar eie party gewaarsku is, nogal op die hoogste vlak, hulle die realiteit in die oë sal kyk betreffende ‘n 2010 krisis.” het Welmans bygevoeg.

Raadslid Welmans het ‘n brief vir die lid van die Burgemeesters kommitee gestuur waarin ‘n dringede portefeulje vergadering aangevra word om die krisis as ‘n saak van dringendheid te bespreek.

Die 2010 Wêreldbekersokkertoernooi is ‘n prestige geleentheid wat Suid-Afrika die geleentheid bied om sy beste ten toon te stel. Die Tshwane raad moet sy huis in orde kry om homself ‘n groot verleentheid te spaar.

Raadslid Johan Welmans – 072 617 919 7