Tuesday, June 17, 2008

CALL ON ANC TO REVISIT COUNCIL MEETING ONLY EVERY SECOND MONTH


MEDIA STATEMENT BY COUNCILLOR PETER MILLAR.

The Democratic Alliance(DA) again tried to submit a motion at the council meeting held on 29 May regarding the African National Congress’s (ANC’s) stance that the Tshwane Metro Council meet only every second month. The Speaker disallowed the motion for technical reasons and would not allow it to be discussed.

A motion in this regard was first submitted by DA councillor Peter Millar at the Council meeting held on 27 March 2008 calling for more Council meetings, at least once a month.

In the motion that was tabled by Councillor Peter Millar the following was pointed out: “By meeting every two months there is a delay in making important decisions and retarding development. There is a delay in dealing with and responding to motions, questions, and petitions, thus resulting in a lack of accountability and openness to ordinary citizens, the media, ward committees and other structures in society.”

Clearly the ANC does not put a high premium on transparent and accountable government. If a motion calling for the broadening for democracy is simply turned down in council before even debated, our democracy is at risk.

The DA again calls on the ANC to revisit this arrangement of meeting only every second month. Government should be about the will of the people, not the self interest of politicians


DA Councillor Peter Millar
082 5744 103


MEDIA VERKLARING DEUR RAADSLID PETER MILLAR

VERSOEK AAN DIE ANC OM RAADSVERGADERINGS SLEGS ELKE TWEE MAANDE TE HEROORWEEG

Die Demokratiese Alliansie (DA)het weer probeer om ‘n mosie by die raadsvergadering van 29 Mei 2008 in te dien rakende die ANC se posisie dat Tshwane raadsvergaderings slegs elke twee maande gehou word. Die Speaker het om tegniese redes nie die mosie toegelaat nie en wou ook nie toelaat dat dit bespreek word nie.

‘n Mosie in hierdie verband is die eerste keer by die raadsvergadering van 27 Maart 2008 ingedien waarin gevra word vir meer gereelde raadsvergaderings, ten minste maandeliks.

In die mosie wat ter tafel gelê is deur raadslid Peter Millar is die volgende uitgewys: “ Deur elke tweede maand te vergader is daar ‘n openhoud met die neem van belangrike besluite wat ontwikkeling vertraag. Daar is voorts ‘n openhoud met die hantering en reaksie op mosies, vrae en petisies, wat ten gevolg het in gebrekkige verantwoordbaarheid en deursigtigheid teenoor gewone burgers, die media, wykskomitee’s en ander strukture in die gemeenskap.”

Dis duidelik dat die ANC nie ‘n hoë premium op deursigtige en verantwoordbare regering plaas nie. As ‘n mosie wat vra vir die verruiming van demokrasie sommer meer afgewys word in die raad sonder dat daaroor gedabteer word, is ons demokrasie in die moeilikheid.

Die DA doen weereens ‘n beroep op die ANC om die reëling van twee maandelikse vergaderings te heroorweeg. Regering moet oor die wil van die mense gaan, nie die eie belang van politici nie.

DA Raadslid Peter Millar
082 5744 103

No comments: