MEDIA STATEMENT: COUNCILLOR GERT PRETORIUS, DA SPOKESPERSON FOR PUBLIC WORKS AND INFRASTRUCTURE, TSHWANE. 13 JANUARY 2008.
For almost three years now water connections are made to some houses in the Tshwane metro pole without water meters. Housing departments at the various government levels simply continues with the building of subsidized units and connect these houses without water meters to municipal networks.
At present there are an estimated 15 000 houses in the Tshwane metro pole without water meters or that does not receive municipal accounts for water usage. If 15 000 houses use an average of 20 kl of water a month for which they don’t receive an account, it cost the city council R20. 5 million rand a year.
The DA supports a suggestion that an audit be conducted immediately to determine the magnitude of the problem and that negotiations between the various departments of the provincial and local authorities take place as a matter of urgency.
It is very unfair that the tax payer must boot the bill for poor service delivery.
Enquiries: Clr Gert Pretorius ( 082 552 3590)
MILJOENE OPGEDOK VIR GESUBSIDIEERDE HUISE SONDER WATERMETERS

MEDIAVERKLARING: RAADSLID GERT PRETORIUS, DA WOORDVOERDER VIR OPENBARE WERKE EN INFRASTRUKTUUR, TSHWANE : 13 JANUARIE 2008
Gedurende die afgelope ongeveer drie jaar vind wateraansluitings na sommige huise in Tshwane sonder watermeters na hartelus plaas. Behuisingsdepartemente van die onderskeie regerings gaan doodeenvoudig voort met die bou van gesubsidieerde eenhede en sluit hierdie wonings sonder watermeters by die munisipale netwerke aan.
Na raming is daar tans ongeveer 15,000 wooneenhede in die Tshwane metropool wat geen watermeters het nie of wat ‘n munisipale rekening vir die verbruik van water ontvang nie. Indien 15,000 wooneenhede gemiddeld 20kl water per maand gebruik waarvoor hulle nie ‘n rekening ontvang nie, kos dit die stadsraad R20.5miljoen per jaar.
Die DA steun ‘n voorstel dat daar onmiddelik ‘n oudit uitgevoer moet word om die omvang van die probleem vas te stel en dat samesprekings tussen die verskillende departemente van Provinsiale en Plaaslike owerhede as ‘n saak van dringendheid moet plaasvind.
Die gewone belastingbetaler kan net nie meer die houe vat nie – hulle is al vuisvoos geslaan oor volgehoue swak administrasie.
Navrae: Raadslid Gert Pretorius ( 082 552 3590)

No comments:
Post a Comment