Showing posts with label Housing. Show all posts
Showing posts with label Housing. Show all posts

Monday, February 2, 2009

DA Calls for Investigation into Housing Corruption


MEDIA STATEMENT BY COUNCILLOR STEVENS MOKGALAPA, DA SPOKESPERSON FOR HOUSING , TSHWANE. 27 JANUARY 2009.

DA calls for proper investigation into housing corruption

The Democratic Alliance today expressed it’s dismay with the housing crisis in Garankuwa, Mabopane Winterveld and Temba as a result of alleged corruption leaving many residents vulnerable and exploited.

It has emerged at a special Tshwane Housing Portfolio meeting today that corruption is rife in the mentioned areas and that the poorest of the poor are exploited by various people misusing their positions for self enrichment.

The DA welcomes a decision that an investigation will be instituted by the North West Housing Corporation (NWHC) to determine the sources of corruption with the aim to root out these mischievous acts.

The alleged corruption relates to fraudulent title deeds involving estate agents and officials of the Tshwane council.

The DA is calling on the NWHC to provide the role players with the terms of reference so as to clearly indicate what the scope of investigation into this saga will be.

The DA would like to see a forensic audit in this regard to determine the involvement of the North West Housing Corporation, the Tshwane Council as well as the North West Province.

“The situation is problematic due to the fact that there are different spheres of government and many role players involved.” said councilor Stevens Mokgalapa. “ We will find a solution to this problem and will not leave any stone unturned.”

Another issue to address is conflicting messages to the community that only result in increased uncertainty.

The DA feels strongly that the interests of people, especially those who cannot defend themselves due to their social economic circumstances must be protected by government and other political role players.

The DA calls on the political will of the North West province, the Gauteng province and the City of Tswhane leadership to resolve this matter. A meeting with all the role players, including the affected residents, must be held as soon as possible.

Enquiries: Clr Stevens Mokgalapa ( 083 275 1779)


MEDIAVERKLARING DEUR RAADSLID STEVENS MOKGALAP, DA WOORDVOERDER VIR BEHUISING, TSHWANE : 27 JANUARIE 2009

DA vra vir behoorlike ondersoek na behuising korrupsie

Die Demokratiese Alliansie het vandag sy onsteltenis uitgespreek oor die behuisingskrisis in Garankuwa, Mabopane, Winterveld en Temba as gevolg van beweerde korrupsie wat die inwoners kwesbaar maak vir uitbuiting.

Dit het vandag tydens ‘n spesiale vergadering van die Tshwane Behuising Portfolio aan die lig gekom dat korrupsie algemeen voorkom in die gemelde gebiede met die gevolg dat die armste van die armes uitgebuit word deur mense wat hul posisies misbruik vir sefverryking.

Die DA verwelkom ‘n besluit deur die Noord Wes Behuisingskorporasie (NWHC) om ‘n ondersoek in te stel na die oorsprong van korrupsie met die oog daarop om sulke voorvalle uit te roei.

Die beweerde korrupsie hou verband met vals titel aktes waarby eiendomsagente en amptenare van die Tshwane stadsraad betrokke is.

Die DA doen ‘n beroep op die NWHC om aan te dui wat die ondersoek na hierdie ongelukkige sage presies sal behels.

Die DA voel dat daar ‘n forensiese oudit moet wees om die betrokkenheid van die Noordwes Behuisingskorporasie, die Tshwane stadsraad asook die Noordwes provinsie te bepaal.

“Die situasie is problematies omdat daar verskillende vlakke van regering en ander rolspelers betrokke is.” sê raadslid Stevens Mokgalapa. “ Ons sal ‘n oplossing vir die probleem vind en sal geen steen onaangeroer laat nie.”

Nog ‘n kwessie wat aangespreek moet word is botsende boodskappe wat tot verdere onsekerheid lei.

Die DA voel sterk dat die belange van mense, veral hulle wie hulself weens sosio-ekonomiese redes nie kan verdedig nie, beskerm moet word deur die regering en ander politieke rolspelers.

Die DA doen ‘n beroep op die leierskap van die Noordwes provinsie, die Gauteng provinsie asook die Tshwane raad om die politieke wil aan die dag te lê om hierdie aangeleentheid op te los. ‘n Vergadering met alle rolspelers moet so gou moontlik gehou word.


Navrae: Raadslid Stevens Mokgalapa ( 083 275 1779)

Monday, April 14, 2008

Spookhuise


Die LUR van Behuising, Nomvula Mokonyane (die “Koningin van leë beloftes”) het laas November op die Sowetan se voorblad aangekondig dat 468 nuwe voorafvervaardigde huise gebou sal word in Nomzamo, Soweto gedurende Desember. Nog 400 sulke huise sou in Kaalfontein gebou word voor die einde van Maart hierdie jaar. Toe ons haar uitdaag daaroor in die debat oor die Stand van die Provinsie op 21 Februarie hierdie jaar, het sy uitgeroep: “Hulle is daar!” Laasweek het Kate Lorimer LPW die terreine besoek en die huise kon nêrens opgespoor word nie. Kate reken sy het deel van die raaisel opgelos - die Departement beskryf Kaalfontein as “suid van Johannesburg”. Dis inderwaarheid noord van Johannesburg, naby Ivory Park. Mokonyane moet regte huise op regte plekke begin bou in plaas van lugkastele en spookhuise.